z

Queries & Sales

Photos

Videos

Accessories

Jeffrey's Bay

BMD S500 & BMD S500 T Bait Dropper

 

BMD S500 or BMD S500 T Bait dropper Drones, complete and ready for flight. Drone has flying setup for Pro or Novice. Prices from R8500.


You can cast your bait where needed at the flick of a switch and at the flick of a second switch your BMD S500 Drone will return to the position of launch, land and switch off.


Learn to fly with little practice. Very stable, GPS, bait dropper, altitude hold, auto-return, lifts approximately 1kg+, and has flight duration of approximately 35 to 40 minutes (about 2 to 3 minutes per drop). Drone comes fitted with a battery alarm and will not be lost due to a low battery.


BMD S500 Drone and transmitter are treated to be water resistant.


Contact: 083 796 0332 - call or WhatsApp.

Fast Way Couriers country wide or send your Courier.


BMD S500 & BMD S500 T Bait Dropper

 

BMD S500 of BMD S500 T Bait dropper hommeltuig, kompleet en reg om te vlieg. Hommeltuig is opgestel vir die vlieg van Proffessioneel of Beginners. Pryse vanaf R8500


Laai jou aas af waar jy dit wil hê met die flik van skakelaar en met die flik van tweede skakelaar keer die hommeltuig terug na waar dit opgestyg het, land en skakel self af.


Leer vlieg met so bietjie oefenening. Baie stabiel, GPS, aas aflaaier, hoogte hou, keer self terug, lig ongeveer 1Kg+ en het vliegtyd van so ongeveer 35 tot 40 minute (ongeveer 2 tot 3 minute om aas in te neem) Die hommeltuig kom met battery alarm sal nie verloor word deur pap battery nie.

BMD S500 Drone en Radio is behandel en is water bestand.

 

Contact: 083 796 0332 - skakel of WhatsApp.

Fast Way Couriers landswyd of stuur jou Courier